| Modulekode | ERD 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Elektroniese energie-omsetters. Stroombaan-bord ontwerp: kragbaan tegnieke, lae-ruis tegnieke, hoë-frekwensie tegnieke. Intellektuele eiendom wetgewing in Suid-Afrika. Ontwerp en implementeer 'n groepprojek: stelselingenieurswese, argitektuur en ingenieursoordeel, dokumentasie en konfigurasiebeheer, menslike koppelvlak, verpakking en omhullings, integrasie, produksie, logistiek. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EMK 310 GS |
| Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Elektriese, Elektroniese en Re |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App